The Rubáiyát of Omar Khayyám
LXXI
The Moving Finger writes; and, having
writ,
Moves on: nor all your Piety or Wit
Shall lure it back to cancel half a
Line,
Nor all your Tears wash out a Word of
it.
Originally written in Persian and
Translated in English by Edward
FitzGerald
Die Skrif is aan die Muur
LXXI
Die Skrif is aan die Muur; en, die
skrif
Gaan voort: nóg Geloof nóg Vernuf
Kan wat geskryf is, ongeskrewe maak
Geen Traan kan ‘n enkele Woord wis.
© In Afrikaans vertaal deur Johan van Breda
No comments:
Post a Comment